image_pdfimage_print

Tydlyn vir die Kursus

(Verkieslik een-tot-een, maar ook in Gemeenskaplike Opset, of albei)

‘n Werktuig vir Persoonlike Dissipelskap

Belangrik:  Gee voorkeur daaraan om hierdie lesse op ʼn een-tot-een basis te gebruik, alhoewel dit ook in ʼn klasopset effektief gebruik kan word. Die lesse sal aan die meeste Christene in besonderhede verduidelik moet word.

Hierdie lesse is nie ontwerp met die oog daarop dat dit soos ʼn koerant deurgelees moet word nie, maar eerder om deur die dissipelmaker persoonlik gemaak te word en om as ʼn voertuig gebruik te word om dialoog te stimuleer en geestelike sake aan te spreek sodat elke Christen ʼn effektiewe werktuig in Sy hande kan word.

image_pdfimage_print