image_pdfimage_print

Die Handleiding wat op hierdie webtuiste se bladsye as elektroniese lesse aangebied word, is vertaal in Afrikaans met die toestemming van die skrywer. (Handleiding: “A Tool For Personal Discipleship”. Skrywer: Art Barkley, President van “Discipler Training International”. Vertaling is gedoen deur Charlotte Stapelberg. Samestelling en verwerking deur Dissipels van Jesus.

LET WEL: Om die GRATIS LESSE te gebruik, moet jy asb. registreer.

Missieverklaring

Om Dissipelmakers op te lei sodat elke Christen gehelp kan word om tot volwassenheid en vrugbaarheid in Christus te groei.

Voorwoord van die Skrywer

Daar fundamentele beginsels wat alle gelowiges, in besonder nuwe gelowiges, behoort te verstaan.

Herdefiniëring van Dissipelskap

Die meeste kerkleiers sal met my saamstem dat die Liggaam van Christus nie die impak op die wêreld het wat ons graag wil hê nie. Daar is veelvuldige redes wat voorgestel kan word waarom die Kerk nie gesonder is nie

'n Bybelse model vir Persoonlike Dissipelskap

Ons glo dat God ons ʼn model gegee het  wat die geestelike groei van die gewone gelowige sal versnel.

Kursus Tydlyn

Uitleg en gids om ander te dissipel.

Kits Aanvangs-aanbevelings

Help jou om, gegrond op jou ‘rol’, te bepaal op watter manier jy ʼn Werktuig vir Persoonlike Dissipelskap en die uitgebreide kurrikulum kan gebruik.

 

image_pdfimage_print