image_pdfimage_print

Die Handleiding wat op hierdie webtuiste se bladsye as elektroniese lesse aangebied word, is vertaal in Afrikaans met die toestemming van die skrywer. (Handleiding: “A Tool For Personal Discipleship”. Skrywer: Art Barkley, President van “Discipler Training International”. Vertaling is gedoen deur Charlotte Stapelberg. Samestelling en verwerking deur Dissipels van Jesus.

LET WEL: Om die GRATIS LESSE te gebruik, moet jy asb. registreer.

Tien Redes - Les2-1

Tien redes hoekom Persoonlike Dissipelskap nodig is.

Wat is Persoonlike Dissipelskap? - Les2-2

Adresseer die vraag wat persoonlike dissipelskap is.

Hoe om nuwe gelowiges te laat groei - Les2-3

Enkele gedagtes hoe om nuwe gelowiges te laat groei

Wat is ʼn Bybelse Dissipel? - Les2-4

Adresseer die vraag wat 'n Bybelse Dissipel is.

Om Ander te Dissipel - Les2-5

Riglyne om ander te Dissipel

Dissipelskap Besprekingspunte - Les2-6

'n Aantal besprekingspunte rondom Dissipelskap

image_pdfimage_print