• Matteus 4:19

Herdefiniëring van Dissipelskap

Die meeste kerkleiers sal met my saamstem dat die Liggaam van Christus nie die impak op die wêreld het wat ons graag wil hê nie.

 

Wat is Persoonlike Dissipelskap?

GEDEELTELIKE WAARHEID:

Vir die meeste Christene is die term "Dissipelskap" gelykstaande aan "Weergee van Bybelse waarheid"

5 Belangrike Bybelse Begrippe

Vyf Bybelse begrippe wat elke gelowige behoort te weet.

 

 

 

Oorsig van die Christelike Lewe

Soos wat 'n Christen algaande Bybelse begrippe begin verstaan en kennis verwerf, wil ons help om die legkaart van God se groter plan vir sy lewe in mekaar te pas.